1887

n Die Kerkblad - Hoe moet ek as gelowige optree teenoor ... 'n opstandige mens? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Verklarende Woordeboek van die Afrikaanse Taal gee rebelsheid, verset en oproer as sinonieme vir opstand(igheid). In die Suid-Afrikaanse politieke konteks sien ons die beeldmateriaal van mense wat in opstand kom teen swak of gebrekkige dienslewering. Op verskillende maniere verset mense hulle teen wettige gesag. Die verset wissel van vreedsame protes tot die plunder van eiendomme tot aanranding van ander mense. Wanneer ons hierdie beeldmateriaal sien, wek dit sekere gevoelens by ons op. Gevoelens waarvoor elkeen eie regverdiging kan gee. Maar hoe tree ek as gelowige op teenoor 'n opstandige mens? 'n Gelowige word deur God uit die Bybel geleer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58275
2009-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error