1887

n Die Kerkblad - Hoe moet ek as gelowige optree teenoor ... 'n huigelaar? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Mense, ook sogenaamde "kerkmense", is geneig om baie negatief te reageer as hulle die woord "huigelaar" hoor of self gebruik. Dan kry jy uitsprake soos die volgende :

  1. "Daardie man / vrou is 'n regte huigelaar. 'n Mens kan hom glad nie vertrou nie."
  2. Of : "Alle politici is skynheilig. Moet niks glo wat hulle sê nie."
  3. Of: "Die kerk is vol huigelaars, en daarom wil ek nie meer kerk toe gaan nie."
Al hierdie uitsprake het miskien 'n element van waarheid in, maar die gevaar is dat dit ook die leuen van veralgemening kan bevat. Baie keer is 'n medehuigelaar aan die woord, sonder om dit te erken of te besef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58276
2009-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error