1887

n Die Kerkblad - Hoe moet ek as gelowige optree teenoor ... 'n skeptiese mens? : fokusartikel

Volume 112, Issue 3228
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Skeptiese mense maak dit vir ons moeilik, want hulle bevraagteken elke ding wat jy vir hulle sê. Vir alles soek hulle 'n bewys. En dis maklik om te bewys hoe lank 'n straat is, of hoe hoog 'n toring is - want dis meetbaar. Maar hoe bewys jy dat God die hemel en die aarde geskep het? Of dat Jesus vir die sonde van die wêreld gesterf het? Dit is dinge wat ons glo.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58277
2009-10-01
2017-11-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error