1887

n Die Kerkblad - Hoe moet ek as gelowige optree teenoor ... 'n siniese mens? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soos in alle ander verhoudinge waarin God my roep, wil ek Hom bo alles liefhê, en op grond daarvan wil ek my naaste liefhê op dieselfde wyse as wat ek myself liefhet. Om my naaste lief te wil hê, is 'n groot voorneme op grond van die groot opdrag van God. Dit bepaal hoe my optrede teenoor alle mense gaan wees, ook siniese mense. My verhouding teenoor alle mense behoort deur Christelike liefde gedryf te wees. Dit is 'n lieflike voorneme wat met tye kan klink na 'n versugting.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58279
2009-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error