1887

n Die Kerkblad - 'n Agenda vir die gesprek met 'n kerkvervreemde : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is 'n tweede rede waarom dit wat hieronder volg, net 'n agenda wil wees, met net so hier en daar 'n kort toeligting as rigtingwyser. Miskien was daar 'n tyd gewees waarin ons meer antwoorde as vrae gehad het. 'n Mens het afstand geneem, die "geval" beoordeel en jou strategie bepaal, die saak geobjektiveer en nie persoonlik betrokke geraak nie. Jy het immers al die antwoorde gehad. Met hierdie anwoorde staan jy dan "téénoor" en nie langs of in die skoene van die kerkvervreemde nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58280
2009-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error