1887

n Die Kerkblad - Christus handhaaf die waarheid in sy kerk met sy Woord : skrifstudie

Volume 112, Issue 3229
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gedagtegang van die boodskap aan die gemeente in Pergamum is kortliks : Christus, wat die swaard (2:12) het, ken die omstandighede van die gemeente (naamlik dat hulle woon waar ook Satan woon, 2:13), en dat hulle hul aan godsdienstige vermenging skuldig maak (2:14-15). As hulle hul nie van hierdie sonde bekeer nie, dreig Christus dat Hy hulle sal teëstaan met die swaard van sy mond (2:16). In die dreigement (2:16) bring Christus die swaard-motief van die selfbekendmaking in 2:12 weer na vore.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58293
2009-11-01
2017-12-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error