1887

n Die Kerkblad - C (Tiaan) Krüger : 6 Junie 1953 - 8 Julie 2009 : in dankbare herhinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"'n Karoo-seun", het hy dikwels van homself gesê. Hy het die eerste lewenslig gesien as derde van vier seuns uit die huwelik van Christo en Wiesie Krüger van die plaas Bloubospoort in die distrik van Steynsburg. Sy ma was die suster van wyle prof. Gert van der Vyver. En hy was 'n neef van wyle prof. Jan van der Walt. Prof. Rikus Fick is getroud met Anna van der Walt, dogter van prof. Jan - 'n hele familie van predikante!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58295
2009-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error