1887

n Die Kerkblad - Na-doktorale genoot by Fakulteit Teologie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dr. Aldred Genade (links op die foto saam met sy vrou Celeste, en prof. Francois Tolmie van die UVS, sy promotor) is sedert Augustus benoem as nadoktorale navorsingsgenoot in die Skool vir Bybelwetenskappe en Antieke Tale. Hy werk op die oorvleuelterrein tussen Nuwe Testament en die Klassieke Tale, Grieks en Latyn. Sy navorsing fokus op die retoriese analise van antieke tekste, en die belang daarvan vir die verstaan van die Nuwe Testament. Sy arbeid op die Puk-kampus het reeds vrug afgewerp: sy eerste artikel is vir keuring ingedien by 'n internasionale tydskrif. Verder kon hy daarin slaag om die medewerking van 'n internasionale, hoogaangeskrewe Nuwe-Testamentikus, prof. Tom Olbricht (Maine, VSA), te verkry vir navorsing oor 'n onderdeel van sy projek, naamlik die retoriek van die Latynse skrywer, Cicero.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58297
2009-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error