1887

n Die Kerkblad - Lydenburg : Augustus 1859 - 2009

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gemeente het maande lank beplan en gedroom : ons wil 'n fees tot eer van die Here hou vir sy groot genade, want die bestaan van 'n gemeente oor 150 jaar is nie te danke aan goeie, volmaakte mense se dade nie. Nee, gaan kyk 'n mens na die geskiedenis van die gemeente, sien jy dat die mens onvolmaak en bevlek met sonde is. En tog, dit alles ten spyt, het die Here gesorg en gelei, gehelp en beskerm, want Hy is ons enigste Herder.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58301
2009-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error