1887

n Die Kerkblad - Vriendelikheid ... die vyfde aspek van die vrug van die Heilige Gees : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer jy iemand se getuigskrif lees, is vriendelikheid een van die eienskappe waarmee mense dikwels beskryf word. As iemand jou sou vra om God te beskryf, is dit heel moontlik dat dit 'n karaktertrek van God is wat glad nie by jou sal opkom nie. Mense sê selfs prontuit : "God is nie vriendelik nie. Dit is ook te verstane, want die woord "vriendelik" kom net een maal in die belydenisskrifte voor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58306
2009-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error