1887

n Die Kerkblad - Vrede ... die derde aspek van die vrug van die Heilige Gees : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Vrede" is vir verskillende mense verskillende dinge. "Vrede" word op verskillende plekke gesoek en op verskillende maniere bekom. Vir iemand is dit dalk om in 'n optog te loop wat vra vir 'n "groener" samelewing. Vir 'n huwelikspaartjie kan dit die ooreenkoms ná 'n rusie wees. Vir 'n soldaat is dit die einde van 'n oorlog, of die einde van aktiewe diens. Vir iemand anders is dit die konsepte van die 70-jare van die vorige eeu : broederskap en baie liefde. Vir iemand anders is dit pasifisme, of die beëindiging van die vervaardiging van kernwapens. Vir baie van ons is dit dalk geassosieer met Kersdag - "Vrede op aarde ..."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58308
2009-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error