1887

n Die Kerkblad - Vreugde ... die tweede aspek van die vrug van die Heilige Gees : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vreugde waarvan die Bybel praat, is nie dié soort vreugde wat afhang van hoe ander jou behandel, hoeveel geld jy het of watter lekker dinge met jou gebeur nie. Wanneer Paulus in Galasiërs 5 van die vrug van vreugde praat, bedoel hy 'n soort vreugde wat net die Heilige Gees in jou hart kan sit. Kort voor sy kruisiging het Jesus in Johannes 15:9, 11 vir sy dissipels gesê: "Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly ... Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58309
2009-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error