1887

n Die Kerkblad - Die vrug van die Gees in my lewe : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vrug van die Gees het te doen met die praktyk van die lewe. Iemand wat nie die vrug van die Gees in sy / haar lewe het nie, en dan tot bekering kom, se lewe sal ingrypend verander. Neem net byvoorbeeld liefde - iemand wat God se liefde leer ken en daarom ook liefde in sy/haar lewe laat groei, kom weg van die seerkry wat haat, woede, afguns, stryery en kwaadpratery in ons lewe indra. As jy byvoorbeeld toelaat dat die Gees die vrug van getrouheid in jou lewe laat groei, vermy jy baie skade en ook stukkende verhoudings.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58311
2009-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error