1887

n Die Kerkblad - Menslike verantwoordelikheid en God se genade : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As 'n mens oor die verhouding tussen jou menslike verantwoordelikheid en die inwerking van God se genade praat, mag jy nie die posisie van die Heilige Gees in jou lewe as gelowige verkeerd verstaan nie. Die mens en die Heilige Gees is nie twee gelykstaande partye nie. Hulle is ook nie konkurrente of opponente of mededingers om aandele in die verlossingswerk nie. Die mens staan met sy wil onder God se wil: God het met sy almag en vrymag die mens met 'n eie wil in sy Raad opgeneem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58313
2009-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error