1887

n Die Kerkblad - Etikette ... : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soms is daar in die lewe klein dingetjies wat eintlik by jou gedagtes verbygaan, maar dit het 'n groot invloed op die lewe van ander mense. Een so 'n euwel is om iemand te etiketteer. As ons praat van etiketteer, beteken dit dat jy 'n "etiket" om iemand se nek hang. As jy dit doen, dan sê jy dat dit net 'n nuttige manier is om die name van dinge aan te dui, en dit het werklik met jou medemense niks te doen nie. Wat is 'n etiket regtig?

  1. 'n Etiket is 'n plakkertjie of strokie papier wat jy op iets plak om aan te dui wat die inhoud van die pakkie of die laai of die lêer is.
  2. Etikette vind 'n mens op konfytbottels op die spensrak, of meel-, suikerrys-, koffieblikke in die kombuis.
  3. Etikette plak die reisigers op hulle reistasse en bagasie met hulle naam en adres op sodat dit nie kan wegraak nie.
  4. 'n Etiket is dus 'n bruikbare artikel wat nuttig deur ons gebruik word om iets te merk en daarmee aandui wat die inhoud van die artikel is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58314
2009-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error