1887

n Die Kerkblad - Omdat die Here 'n muur van vuur rondom ons is, is ons oop na die wêreld : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met groot dankbaarheid en entoesiasme vier ons die verjaardag van hierdie gemeente. Vir 'n gemeente om 150 jaar oud te word en vir so lank 'n hele klomp dogters en seuns groot te maak en soveel gemeentes uit haar te laat voortkom, is 'n wonderwerk van die Heilige Gees. Christus het deur die jare bewys dat Hy die Hoof is van hierdie gemeente. By 'n verjaardag van 'n jongmens kyk ons vorentoe, by 'n verjaarsdag van 'n bejaarde wil ons terugkyk. Nou wil ons vorentoe kyk, want 150 jaar in die lewe van die kerk van die Here is nog baie jonk. 'n Jong mens droom, 'n jong gemeente sien vergesigte.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58316
2009-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error