1887

n Die Kerkblad - As die Seun van God is Christus Regeerder en Regter in sy kerk : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om hierdie selfbekendstelling van Christus beter te verstaan, is dit nodig om die sosio-historiese konteks waarbinne Christus dit gesê het, van nader te bekyk. In Tiatira is 'n unieke bedryf beoefen : die kuns en ambag om materiaal te kleur - en daarmee saam het handelsgildes gefloreer. In Handelinge 16:14 lees ons van Lidia wat van Tiatira af gekom het en in pers wolmateriaal handel gedryf het. Die handel en die vervaardigingsbedryf was gekoppel aan 'n spesifieke gilde én die heidense godsdienste waar die afgod Tirimnos (voog van die gildes) op dié feeste vereer is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58331
2009-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error