1887

n Die Kerkblad - 'n Vyeboom-belewenis : besinning

Volume 112, Issue 3230
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die plant van 'n vyeboom-laning of -boord, saam met ander vergete vrugtebome soos granate en kwepers naby ons vroeërtyd se boere-opstalle, was nie net vir lekker snoepies nie. Die liefde vir 'n vy as een van die mens se eerste, vertroetelde erfeniskossies het sekerlik ook te make gehad met die wysheid van Bybelse boomsimboliek. Ons voorvaders het hulle God-gebonde bestaanstryd deels saam met die lewenswier van dié oeroue skeppingselemente beleef - nes Natanael onder 'n vyeboom geworstel het (Joh 1:44-52) of en hoe God in beheer van sy leefwêreld vol chaos, geweld en bedrog is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58333
2009-12-01
2017-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error