1887

n Die Kerkblad - 'n Klein dankerkentenis : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was 'n mooi jaar. Die jaar het begin met 'n feessinode. Honderd en vyftig jaar se genade van die Here, het ons gesê. Die hoogtepunt van die Sinode was die eensgesindheid tussen wit en swart afgevaardigdes. 'n Goeie begin waarvolgens swart Gereformeerdes medeeienaarskap van die Algemene Sinode kon neem. Die lofliedere wat gedurig opgeklink het, het God in verskillende tale en uit verskillende sangbundels verheerlik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58334
2009-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error