1887

n Die Kerkblad - Vroue in die GKSA : diskussie

Volume 112, Issue 3230
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

GROOT moeilikheid!! - 'n Man(like predikant) skryf oor vroue in die GKSA. Tot dusver was dit net mans wat oor die vrou in die besondere ampte Sinodebesluite geneem het. Rosil Jager se artikel ("Sinode 2009 en vroue in die GKSA", Oktober 2009) kan baie maklik en heelwat kritiek kry. Die verskillende reaksies op die Sinodes (vanaf 1988) se besluite oor die saak "Vroue in die besondere ampte" lig woordeloos 'n baie dieper probleem uit. Ons fokus meer op die persoon in die amp as op die (verwaarloosde?) taak van die amp. En praat ons oor amp, moet ons eers oor kerk praat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58335
2009-12-01
2017-01-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error