1887

n Die Kerkblad - Die geboorte van Christus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dawid het voor Absolom gevlug en is oorkant die Jordaan deur Barsillai versorg. Na die dood van Absolom wil Dawid vir Barsillai saamneem, maar hy sien nie kans nie en versoek dat sy seun, Kimham, met Dawid saamgaan. Dawid gee aan Kimham grond by Betlehem waar 'n (karavaanpark) tot stand kom (2 Sam 19:37; Jer 41:17). 'n Karavaanpark was gebou in 'n reghoek / vierkant-vorm met slegs een hek aan die voorkant om die donkies en kamele binne te hou. Aan die binnekant, teen die mure, was kamers en ook oop stoorplek vir voer, party toegerus met krippe vir die diere. Aangesien Betlehem destyds 'n baie klein dorpie was, en slegs 6 km vanaf Jerusalem, kan 'n mens aanvaar dat Gerut-Kimham die enigste karavaanpark was.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58336
2009-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error