
Full text loading...
Die wêreld is darem maar 'n stukkende plek! Stukkende huwelike, huisgesinne, mense. Nie net die mens nie, maar ook die res van die skepping of kosmos is stukkend. Ons hoor van oorstromings, tsunami's, aardbewings, droogtes, en hongersnood. Aardverwarming is die nuutste toevoeging tot die "dorings en distels" wat die aarde verniel.
Article metrics loading...