1887

n Die Kerkblad - Orgaanskenking ... 'n gesprek in die lig van die Skrif : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit kan gebeur dat een van jou organe, byvoorbeeld jou hart, niere, lewer of longe om een of ander rede nie meer voldoende funksioneer nie - wat spoedig tot jou dood kan lei. Om jou lewe te red, kan jy 'n orgaan van 'n ander persoon ontvang wat in jou oorgeplant word. Op dié wyse word jou lewe gered en so word relatief gesonde lewensjare vir jou toegevoeg. Daar is sprake van 'n skenker en 'n ontvanger. Die skenker kan 'n lewende persoon wees, waar 'n ouer byvoorbeeld sy / haar nier vir 'n siek kind skenk, of die skenker kan 'n oorlede persoon wees wat 'n orgaan vir 'n siek persoon skenk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58343
2009-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error