1887

n Die Kerkblad - Die : waar tragedie ewigheid konfronteer, W.P. Young : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die (pondok, krot, hut) is die titel van 'n boek wat in die jongste tyd besondere belangstelling gewek het. Dit is geskryf deur William Paul Young van Oregon, VSA, met die doel om 'n eksemplaar daarvan as kersgeskenk aan elkeen van sy ses kinders te gee tydens Kersfees 2005. Sy doel was nie om dit te publiseer nie.


Toe die inhoud daarvan onder die aandag van sy vriende gekom het, is besluit om dit wel te publiseer. Spoedig het dit 'n blitsverkoper geword, en volgens die uitgawe van 2007 was daar alreeds 2 miljoen eksemplare gedruk.
In 2008 het die boek ook in Afrikaans verskyn. In Suid-Afrika het dit ook goeie aftrek gekry, want in kerke in verskillende denominasies is dit van die preekstoel af gunstig beoordeel en is lidmate aangemoedig om dit te lees. Voor in die Afrikaanse uitgawe word die boek sterk aanbeveel deur predikante en ander vooraanstaande persone.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58354
2010-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error