1887

n Die Kerkblad - Die selfbekendstelling van Christus aan die gemeente in ... Sardis
Christus werk in sy kerk deur sy Heilige Gees : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Primêre probleem by die gemeente in Sardis was dat hulle nie waaksaam was met die oog op die wederkoms van Christus nie. Hulle het nie 'n toekomsverwagting gehad nie. Daarom die ernstige vermaning in Openbaring 3:3 : "As julle nie wakker word nie, sal Ek onverwags kom soos 'n dief, en julle sal nie weet wanneer Ek op julle sal afkom nie." Hierdie gebrek aan waaksaamheid het baie jare tevore ook in die gewone geskiedenis van die stad afgespeel. Die inwoners van Sardis - tóé heidene - het in die jare 549 en 218 vC hulle waaksaamheid laat verslap, en die stad is deur 'n vyand ingeneem. En nou weer spel Christus dit vir hulle uit dat as hulle nie gereed is om Hom met sy wederkoms te ontmoet nie, dit vir hulle slegte gevolge sal hê. Hy sal vir hulle so onverwags soos 'n dief kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58358
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error