1887

n Die Kerkblad - Die kerklied in Bybelse perspektief : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 'n reeks artikels gaan aandag gegee word aan verskillende sake wat vir die kerklied in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika van belang is. Die lied vervul 'n besondere funksie tydens die erediens. Dit is een van die liturgiese elemente waarin die rol van die gemeente sterk na vore kom, en dit kan 'n belangrike bydrae lewer tot die kommunikasie wat tydens 'n erediens plaasvind.


Hierdie eerste artikel fokus op sekere basiese Skrifperspektiewe wat eintlik die grondslag lê vir die beoordeling van die plek van die lied in die kerk. Uit die bestudering van die Skrif is daar ses basiese perspektiewe geformuleer, wat hierna aan die orde kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58360
2010-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error