1887

n Die Kerkblad - My persoonlike godsdiens
"Ek probeer, maar dit voel nie of ek met God kontak het nie ..." : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om God te ontmoet, is beslis een van die mees basiese behoeftes van elke kind van God, of hy nou daarvan bewus is of nie. Elke gelowige het 'n ingeskape begeerte of behoefte om 'n diep en innige vorm van kontak met die lewende God te ervaar, veral in sy binnekamer of in sy persoonlike verhouding met God. Maar daar is baie Christene wat worstel hiermee, aangesien hulle, soos ons onderwerp hierbo aandui, op baie verskillende maniere en miskien ook vir lang tye probeer om met God kontak te maak, maar om een of ander rede nie voel of ervaar dat dit wel gebeur nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58363
2010-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error