1887

n Die Kerkblad - Die Gereformeerde belydenisskrifte oor God se skeppingswerk : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die debat oor skepping en evolusie duik telkens in op. Dikwels is daar verwysings na die manier waarop ons die Skrifgedeeltes wat oor die skepping handel, moet verstaan.


Dit is egter belangrik dat ons 'n slag weer kyk wat ons in ons belydenisskrifte oor God se skeppingswerk bely. Daardeur word die belydenisskrifte nie bo die Skrif verhef nie, maar wel gesê dat dit die manier is waarop ons die Skrif verstaan. Die belydenisskrifte is ons afspraak met mekaar - dit wat jy ook by jou belydenisaflegging as jou eie belydenis aanvaar het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58364
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error