1887

n Die Kerkblad - 2010 is 'n nuwe jaar met 'n roeping : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op die drumpel voor die oop deur van 2010 staan daar twee soorte mense wat na die nuwe jaar vooruitkyk : gelowiges en ongelowiges (Ps 1). Altwee groepe kyk in dieselfde rigting, maar sien nie dieselfde raak nie. Tussen die gelowiges wat die nuwe jaar inwag, is daar twee maniere van kyk : met optimisme of pessimisme. Die optimiste kyk na 2010 met geloofsvertroue, terwyl die pessimiste met twyfel en angs die nuwe jaar inkyk. Wat by elkeen van hierdie "kykers" dieselfde is, is die verlede. Die pessimis voel hoe die bagasie van die ou jaar soos 'n sware juk op sy skouers druk, en hy sien nie kans om in die nuwe jaar nóg bagasie op hom te neem nie. Daarom is die toekoms vir hom donker, duister en dreigend, en hy word bang om daarin verder te loop. Die geloofsoptimis weet hy loop die toekoms in op die weg wat God hom sal lei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58367
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error