1887

n Die Kerkblad - Die onbegryplikheid van God se weë : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die koms van 2010 wek baie vrae op in die gemoed van gelowiges. Dit is menslik om te begeer, om te weet wat hierdie Nuwejaar vir my gaan inhou -

  1. Gaan dit voorspoediger wees as die Oujaar?
  2. Gaan dit vir my 'n nuwe fase van geluk en sukses beteken?
  3. Gaan ek in hierdie nuwe jaar groter hoogtes bereik in my werk, gaan my besigheid groter winste toon?
  4. Sal dit in my huwelik en gesin goed gaan in 2010, of sal ons deur die doodsdal van beproewing gaan?
  5. Gaan ek op sosiale, politieke, sport- en gemeenskapsvlak beter presteer?
  6. Vrae en nog vrae kan gevra word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58368
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error