1887

n Die Kerkblad - Ek wens tog so om dankbaar en vergenoegd te wees - wat is die geheim?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit wil voorkom asof baie mense vandag net die negatiewe in alles raaksien. Luister maar na mense se gesprekke. Miskien ken jy ook mense wat met niks in die lewe tevrede is nie. Dalk is jy self so 'n mens. Sulke mense vertel altyd vir jou hoe moeilik hulle dit in die lewe het. Niks in hulle lewe loop reg nie. Hulle is onvergenoegd met alles. 'n Persoon sal byvoorbeeld kla oor sy werk en die baas by die werk. In plaas daarvan om dankbaar te wees dat hy 'n werk het. Hoeveel ander mense wat sonder werk is, sal maar te bly wees om daardie werk te hê, en sal die moeilike omstandighede maar verduur het. Dis inderdaad nie aangenaam om met sulke mense, wat altyd onvergenoegd en ondankbaar is, saam te leef nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3232/EJC58386
2010-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error