1887

n Die Kerkblad - Verbond en kategese : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

So pas het die katkisasieklasse vir 2010 in die verskillende gemeentes begin. Die Here moet geloof word dat omstandighede in Suid-Afrika en die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika sodanig is dat daar vryheid is om die kinders van die kerk kategeties te kan onderrig. In alle gemeentes moet daar besonderlik gesorg word dat die verbondskinders na die beste van die kerkraad se vermoë in die katkisasie onderrig word. Die feit dat die katkisasiekinders verbondskinders is, maak die saak nog dringender. Kategete en ouers moet dalk weer 'n slag oor die verbond en die kategese nadink, want kategese is verbondsonderrig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3232/EJC58393
2010-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error