1887

n Die Kerkblad - Korrupsie vanweë morele verval : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Feitlik daagliks hoor ons oor die nuus, in die koerante en op TV van korrupsie in Suid-Afrika. As ons optelsommetjies maak, is daar miljarde der miljarde Rand by betrokke. Waar daar vir ons gevoel aanvanklik maar net kennis geneem is van die korrupsie wat plaasvind, word dit al meer en meer bekend dat die regering daadwerklik wil optree. Daar word wêreldwyd lysies gemaak van watter land of watter kontinent die mees korrupte is. Dan blyk dit dat Afrika die "louere" inoes, en dat Suid-Afrika sterk vir die voorste plekke kompeteer. Dan slaan ons ons hande saam en vra waar alles begin het en waarheen alles lei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3232/EJC58394
2010-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error