
Full text loading...
In die Engelssprekende wêreld is daar in 1969 die sogenaamde Commission on English Texts (ICET) deur die hoofstroomkerke gestig om 'n gemeenskaplike bewoording van kerklike dokumente daar te stel. In 1970 het die ICET 'n aantal "ooreengekome tekste" gepubliseer waaronder die Apostolicum was. Die woorde "he descended into hell" is vervang met "he descended to the dead".
Article metrics loading...