1887

n Die Kerkblad - Musiek en kommunikasie in die erediens : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kommunikasie speel 'n baie belangrike rol in die erediens. 'n Erediens kan beskou word as 'n geleentheid waar 'n drieledige vorm van kommunikasie plaasvind, naamlik tussen God en die gemeente, tussen die gemeente en God, en tussen die lidmate onderling.


Die vraag wat in hierdie artikel aan die orde kom, is hoe die lied in die erediens 'n rol kan speel in dié drieledige kommunikasie.
Gewoonlik sou 'n mens kon sê dat die lied deel is van die antwoord van die gemeente op die Woord van God in die erediens, maar dit is verder 'n vraag of die rol van die lied in die kommunikasie hiermee uitgeput is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58411
2010-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error