1887

n Die Kerkblad - Ek wil weet hoe ...
die Heilige Gees my verstand verlig : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 'n sabbatdag, langs 'n rivier by Filippi, gebeur daar iets wonderliks. Die gebruiklike gebedsbyeenkoms word gou buitengewoon, want 'n groep Joodse manne vanoor die see daag ook daar op. Paulus en Silas en Timoteus kom sit by die groep vroue wat daar bymekaar gekom het, en wanneer Paulus met hulle oor die evangelie praat, laat die Here sy Woord, soos Hy beloof het, nie onverrigtersake na Hom terugkeer nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58418
2010-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error