1887

n Die Kerkblad - Ek wil weet hoe ...
ek as dankbare mens daagliks volgens God se Woord kan leef : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die eerste plek kan my dankbaarheid net op die geskenk fokus. Die oomblik as ek die geskenk in ontvangs geneem het, is ek dankbaar, maar ek vergeet gou van die gewer. Die geskenk het geen uitwerking op my verhouding met die gewer nie. Dit is net soos 'n kind wat 'n geskenk kry, daarmee speel, en na 'n ruk dit onder die bed inskuif en iets anders soek om mee te speel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58420
2010-03-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error