1887

n Die Kerkblad - Trou... of sommer saamwoon? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die afgelope tyd is heelwat druk vanuit verskillende kringe op kerke geplaas om die praktyk van saamwoonverhoudings te aanvaar. Sommiges beweer dat Christelike kerke die Bybel misbruik om hulle standpunte oor die huwelik en buitehuwelikse seksualiteit te regverdig. Vergelykings word selfs getref tussen die kerk se gebruik van die Skrif om saamwoonverhoudings te verwerp en die Skrifgebruik van apartheidsteoloƫ. Hoofsaaklik twee argumente is die afgelope tyd in die pers ten gunste van saamwoonverhoudings gebruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58422
2010-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error