1887

n Die Kerkblad - Die uiterlike en innerlike mens : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is min mense wat elke dag met dieselfde positiewe gesindheid en innerlike krag en lus lewe. Langdurige werksdrukte laat jou soms al hoe moeiliker met jou dagtaak begin. As jy die vorige dag lang ure gewerk het, of as jy met ingewikkelde sake te doen gehad het, mat dit jou só af dat jy die volgende dag maar redelik uitgeput aanpak. Dit is die normale ondervinding van elke mens. Sommige mense sien om hierdie rede daarna uit om eendag af te tree desnoods so gou as moontlik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58426
2010-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error