1887

n Die Kerkblad - Dr. PJ (Paul) Snyman
7 September 1930 - 31 Desember 2009 : in dankbare herinnering

Volume 113, Issue 3234
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Paul (Paulus Jacobus) Snyman is op 7 September 1930 in Lichtenburg gebore. Nadat hy aan die Hoërskool Lichtenburg gematrikuleer het, gaan hy in 1949 Potchefstroom toe, waar hy hom as onderwyser bekwaam. Hy begin sy onderwysloopbaan in die destydse Suidwes-Afrika, eers in Outjo en daarna in Keetmanshoop en Karasburg. In 1954 is hy met Bessie Ebersohn getroud, en hulle woon nege jaar lank in Keetmanshoop, waar vier van hulle kinders gebore is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58432
2010-04-01
2017-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error