1887

n Die Kerkblad - Stellenbosch Eerstejaarskamp - 'n spesiale ervaring!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 9 Januarie het 'n groep verwarde en opgewonde eerstejaars en die groepleiers op Stellenboschfontein aangekom (25 in totaal). Dis te veel om 'n detailverslag oor elke oomblik te gee, jy moet eintlik maar self deel hê aan die spesiale ervaring. Wat ek wel sal sê, is dat die aktiwiteite paintball en absailing ingesluit het. Ek was eers bietjie oorweldig deur die feit dat ons so min was (ons Doppers is mos maar skaars in die Kaap!), min wetende dat dit die geleentheid gebied het om elkeen van my mede-eerstejaars asook die seniors op 'n baie meer persoonlike wyse te leer ken eerder as 'n groot klomp name en gesigte wat uiteindelik ook maar net 'n naam en 'n gesig bly.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58439
2010-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error