
Full text loading...
Die bevestiging van twee professore by die TSP word in Die Kerkblad van Maart 2010 bekendgestel. Die hele kerkverband is dankbaar dat die Here hulle geroep het vir hierdie diens. Ons almal is innig bly en trots saam met die gesinne en hulle families dat die Here hulle uitgekies het vir hierdie werk. "Ja, die Here is goed vir ons."
Article metrics loading...