1887

n Die Kerkblad - Bid om die kennis van God! : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

By die opening van die werksaamhede aan die TSP en Fakulteit Teologie is daar baie dinge wat belangrik is en in plek moet wees. Daar is prioriteite wat bepaal moet word. Een van die belangrikste sake, indien nie dié belangrikste nie, indien nie dié hoogste prioriteit nie, is die gebed. Ons bely dat die gebed nie alleen die vernaamste deel van ons dankbaarheid is nie, maar dat God sy genade en sy Gees slegs aan hulle gee wat Hom sonder ophou daarvoor bid en dank.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58444
2010-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error