1887

n Die Kerkblad - Versoekinge is subtiel - met die eerste oogopslag lyk dit so onskuldig
Deut 7:19 as leidraad : fokus : versoekings

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Een van die moeilikste dinge in die lewe is om in absolute gehoorsaamheid aan die Wet van God te leef. Hoe hard ons ook al probeer, ons swig telkens voor versoekinge. Dalk spreek ons in 'n onbewaakte oomblik, of in 'n vlaag van irritasie, 'n harde wood uit. Miskien verkondig ons 'n halwe waarheid, of is ons traag om standpunt in te neem vir wat reg is. Dalk koester ons al lank 'n grief, of kan ons iemand nie vergewe nie. Wat die struikelblok in ons lewe ook al is, die eindresultaat is dat ons altyd misluk in ons pogings om volgens die Wet van ons Koning te leef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58449
2010-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error