1887

n Die Kerkblad - Wie moet ouerskap aanvaar vir ons sonde?
Die verloop van die geboorteproses van versoekings : fokus : versoekings

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Here leer ons in sy Woord om nie klippe te gooi na ander wat voor versoekings geswig het nie, want ons is ook blootgestel aan dieselfde versoekings en ons gee ook soms daaraan toe. Dat daar nie oor ons sensasieberigte gepubliseer word nie, beteken nie dat ons verhewe bo versoekings is nie. As ons almal in die openbaar ons sonde moes bely, sou die media die wêreld lankal ingelig het oor al die gruwelike gedagtes, woorde en dade waartoe ons as verloste kinders van God al verlei is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58451
2010-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error