1887

n Die Kerkblad - As ons jongmense saamwoon ... : fokus : die huwelik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Alhoewel die samelewing en selfs sommige teoloë saamwoon as verhoudingsvorm wil verdedig en as alternatief wil beskou vir die huwelik, staan die Skrifgetroue gelowige as 'n reël afwysend teenoor saamwoon as verhoudingsvorm. Tog, interessant genoeg, kry ons 'n stygende persentasie jongmense wat saamwoon. Waarskynlik is hierdie een van die sterkste voorbeelde van waar leer en lewe van mekaar geskei word. In leer word maklik verklaar dat die huwelik God se instelling is, en dat die huwelik as verhoudingsvorm 'n plek het. In lewe blyk dit egter dat hierdie leer baie moeilik praktyk word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58452
2010-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error