1887

n Die Kerkblad - Mag geskeides hertrou?
Tussen ideaal en werklikheid : fokus : die huwelik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wie oor die huwelik skryf, kan nie anders nie as om met groot terughoudendheid en selfkritiek daaroor te skryf. Jy skryf immers vanuit 'n diep besef van jou eie tekortkomings en gebreke en mislukkings, en nié vanuit 'n situasie van "die volkome huwelik" nie, soos die Nederlandse skrywer Th H van de Velde (1952) met sy bekende boek oor die huwelik suggereer. 'n Ander Nederlandse predikant, ds. J Overduin, het iewers die volgende oor die huwelik opgemerk : "Slegs enkele huwelike is uitgesproke gelukkig, 'n hemel op aarde; vele verkeer in die hel, die meeste in 'n gematigde vaevuur."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58454
2010-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error