1887

n Die Kerkblad - Die Gereformeerde ekumeniese wêreld ... en die Belharbelydenis : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Binne die GKSA is daar geen sinode wat oor die Belharbelydenis 'n besluit geneem of standpunt gestel het nie. Die rede daarvoor is waarskynlik daaraan toe te skryf dat die ontstaan, die reaksie daarop, asook die polemiek wat dit uitgelok het, primêr 'n saak binne die NG Kerkfamilie is.


Dit het nou egter nodig geword om indringend daaraan aandag te gee en ons te vergewis oor die vraag of dit naas die Drie Formuliere van Eenheid 'n gelykwaardige en nodige toevoeging tot die belydenisskat van die gereformeerde kerke in die wêreld behoort te wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58455
2010-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error