1887

n Die Kerkblad - Nie êrens in 'n hoekie nie : uit die Woord

Volume 113, Issue 3234
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Swierige staatsbanket met welluswekkende danse, sang, musiek en sondige rumoer.


Die luisterryke stad Cesarea, aan die Middellandse See, amptelike residensie en hoofsetel van die Romeinse goewerneur, Festus.
'n Heildronk op koning Agrippa. "Cheers," sê die uitgesoekte eregaste. Cesarea is in feesgewaad opgetooi, want dit is 'n koninklike besoek by die ambassade van koning Agrippa en sy suster-vrou Bernice (met wie hy in bloedskande geleef het). Hulle was nasate van Esau en die groot potentaat Herodes die Grote, stigter van Cesarea.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3234/EJC58458
2010-04-01
2017-08-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error