
Full text loading...
Daniël Rudolph Fouché is op 16 Augustus 1940 op 'n tabakplaas in die distrik Brits gebore as die vyfde van ses kinders. Sy skoolopleiding het hy aan die klein driemanskooltjie Klipkop-Oos begin. Hy matrikuleer in 1958 aan die Hoërskool Brits. In 1959 begin hy sy studies aan die PU vir CHO.
Article metrics loading...